Het baie in ge-zoom en fokus nie baie goed nie. Maar die ou groot rotse so teen die wolke het baie mooi vir my gelyk en wil dit tog met julle deel. Wys julle wat doen reën, die plek was tot in die grond in afgebrand hier was niks oorgewees na die brande nie.

Views: 57

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Piet Nel on December 3, 2013 at 5:09am

Dankie Pierre

Comment by Pierre Hardinge on December 2, 2013 at 9:30pm

Pragtige foto Piet

Comment by Piet Nel on December 2, 2013 at 7:28pm

Dankie julle

Comment by Elaine van Tonder on December 2, 2013 at 7:13pm
Mooi gesoen
Comment by Annelize Barnard on December 2, 2013 at 4:31pm

Piet jy is n meester in berge afneem well well done

Comment by Marenschia Goosen on December 2, 2013 at 3:25pm

Baie mooi Piet

Comment by Piet Nel on December 2, 2013 at 1:14pm

Dankie julle

Comment by Amanda Coertze on December 2, 2013 at 12:22pm

Pragtige foto Piet

Comment by Gerrie Lambrechts on December 2, 2013 at 11:50am

Baie mooi en goeie komposisie in die foto.  Uitstekend Piet.

Comment by Tina le Grange on December 2, 2013 at 11:11am

Piet hierdie is vir my WOW!  Die komposisie en kleure is uitstekend.  Jy kan goed voel oor hierdie mooi foto.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html