In die volksmond word hierdie blommetjie "Snowbells" genoem.

Views: 40

Albums: Makro

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on May 23, 2020 at 7:42pm

Hou baie van jou komposisie en die mooi skerp fokus. PUIK Christa

Comment by Christa Snyman on May 23, 2020 at 5:24pm

Baie dankie aan elkeen vir die positiewe kommentaar, waardeer dit baie.

Comment by Elna Geringer on May 23, 2020 at 2:13pm

Ek noem ulle "Hogsback Klokkies" ags ek hulle daar die 1ste keer gesien het. Die foto is puik Christa en beslis een van die mooistes wat ek nog van die blommetjies gesien het. Jy mag beslis super trots wees hierop.

Comment by Donald Daniel Jacobs on May 23, 2020 at 10:19am

manjefiek

Comment by Tersia Weitsz on May 23, 2020 at 9:50am
Ek kan net beaam wat ander sê Christa
Comment by Mark on May 23, 2020 at 9:20am

Mooi helder en skerp gefokusde foto, druppels mooi glas helder

Comment by Vida van Schalkwyk on May 23, 2020 at 8:32am

awesome christa - die druppels maak jou foto meer spesiaal!!

Comment by Pieter Steyn on May 23, 2020 at 6:56am

Skitterend!!

Comment by Pine on May 22, 2020 at 8:43pm

Pragtige skerp vars foto Christa!!

Comment by Gerrie Lambrechts on May 22, 2020 at 8:08pm

Mooi foto Christa. 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html