Hierdie is 'n piepklein vliegie ... onseker of dit nog 'n baba vliegie is en of dit dalk net 'n sekere soort vlieg is nie.

Views: 29

Albums: Makro

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on May 20, 2020 at 7:07pm

Baie dankie aan elkeen vir die kyk en kommentaar, waardeer dit altyd.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 20, 2020 at 3:41pm

Goeie foto Christa.

Comment by Tersia Weitsz on May 20, 2020 at 11:18am

Uitstekend Christa

Comment by Hennie Cronjé on May 20, 2020 at 8:16am

Pragrtig! UItstekende eenvoud en kontras, met skerp fokus. Die agtergrond (omgewing) is goed sonder steurende elemente. Baie mooi!

Comment by Pieter Steyn on May 20, 2020 at 6:44am

Baie mooi skerp een Christa

Comment by Susan on May 19, 2020 at 9:36pm

Regtig goed gefotografeer Christa. Mooi detail en daai oog staan so mooi uit. PRAGTIG

Comment by Josef Steyn on May 19, 2020 at 8:22pm

Pragtig skerp en kleurvol Christa.

Comment by Pine on May 19, 2020 at 6:29pm

Goed geneem Christa! Skerp fokus en ń goed geblurde agtergrond.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html