In die volksmond word hierdie blommetjie "Snowbells" genoem.

Views: 43

Albums: Makro

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rassie van Graan on May 22, 2020 at 6:40pm

Ditto+ op dit wat gesê is Christa!

Comment by Hennie Cronjé on May 22, 2020 at 5:56pm

Ek ken hulle as tear drops, maar snowbells klink baie goed. Dis 'n pragtige foto wat uitstekend uitgevoer is in alle opsigte. Baie mooi!

Comment by Josef Steyn on May 22, 2020 at 5:25pm

Uitstekend Christa.

Comment by Neville Hein on May 22, 2020 at 4:24pm

Jig, dit is 'n pragtige foto Christa. Mooi skerp, skoon en lyk asof dit eetbaar is. 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html