Daai gesig sê alles.

Views: 59

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Huey Geringer on March 15, 2018 at 11:38am

Mooi vis Freek en Magda was reg met die kamera......

Comment by Rika Schoeman on March 14, 2018 at 11:31am

So trots soos 'n pou op sy vangs.  Baie mooi vakansie herinnering Magda.

Comment by jan jordaan on March 14, 2018 at 10:41am

AI DIS NOU LEKKER 

Comment by Gerrie Lambrechts on March 13, 2018 at 7:59pm

Mooi geneem Magda.

Comment by Josef Steyn on March 13, 2018 at 7:12pm

Baie geluk. Amper 'n aandete vir hom.

Comment by JJ on March 13, 2018 at 5:39pm

Stywe lyne!!

Comment by Tersia Weitsz on March 13, 2018 at 4:53pm

Pragtig Magda, en soos jy sê, die gesig straal

Comment by Hennie Cronjé on March 13, 2018 at 4:33pm

Baie mooi - vasgevang vir altyd! Sulke foto's vorm altyd 'n heerlike herinnering. Baie mooi!

Comment by Willie Schoombee on March 13, 2018 at 4:28pm

Pragtige vakansie foto Magda en die Visserman lyk heel tevrede met sy vis.

Comment by Elna Geringer on March 13, 2018 at 12:31pm

Ja-nee kyk......Freek lyk sommer baie ingenome met die vissie. Lekker "onthou" foto Magda

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html