Die plaas damme in die kaap le weer kant en wal

Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on September 15, 2018 at 8:09pm

Dis so mooi en die weerkaatsings is perfek. BAIE MOOI

Comment by Johan Ayres on September 14, 2018 at 11:07pm

Ek leer by julle ouens wat weet van landskappe - voor, middel en agtergrond. Ek sien dit baie mooi geillustreer in hierdie uitstekende foto. 

Comment by Willie Schoombee on September 14, 2018 at 4:39pm

Dit is iets besonders om dit te aanskou Gabriel, vol damme.....pragtig greredigeer en die agtergrond is uitstekend.

Comment by Tersia Weitsz on September 14, 2018 at 2:39pm

En ons is dankbaar vir die water, pragtige foto Gabriel

Comment by Hennie Cronjé on September 14, 2018 at 1:37pm

Pragtig! Die komposisie is baie goed met die watervlak op die regte hoogte om die indruk van baie reën en water te versterk. Goeie beligting met pragtige kontraste in die wolke en mooi kleure regdeur. Baie mooi en goed gedoen!

Comment by Dawid Roos on September 14, 2018 at 12:48pm

Mooi geneem..wg

Comment by Josef Steyn on September 14, 2018 at 12:19pm

Pragtige landskap met mooi voorgrond, middelgrond, agtergrond en 'n super weerkaatsing. Ook goed bewerk.

Comment by Magda vd Merwe on September 14, 2018 at 12:10pm

Dis n pragtige gesig Gabriel. Lieflike foto

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html