Solitaire, Namibia - Agterruit van ‘n ou geroeste motor

15/3/2019 om 14:11;40°C
Ek het ingeloer om die ruit te kan afneem :-)
Canon PowerShot SX60HS; 1/1600 sek, Fokale lengte 16.8mm f/5.6 iso-400 TV-modus
Baie dankie vir julle kommentaar by gister se ou motor.

Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on June 13, 2019 at 4:50am

Goed raakgesien en benut - mooi een Tina

Comment by Pine on June 12, 2019 at 6:19pm

Goed raakgesien en geneem Tina!

Comment by Magda vd Merwe on June 12, 2019 at 5:49pm

Pragtige foto Tina.

Comment by JJ on June 12, 2019 at 5:22pm

Like x baie!

Noudiedag se venster foto was net so goed!

Comment by Gerrie Lambrechts on June 12, 2019 at 4:13pm

Baie mooi raakgesien en gefotografeer.  Mooi kleure en patrone, interessante foto.

Comment by Tersia Weitsz on June 12, 2019 at 1:59pm

Vol gate geskiet, arme ding, goed gedoen Tina

Comment by Marenschia Goosen on June 12, 2019 at 12:58pm

Mooi geneem Tina

Comment by Mark on June 12, 2019 at 12:26pm

Interessante foto Tina

Comment by Josef Steyn on June 12, 2019 at 11:46am

Lyk of iemand op hom geskiet het. Daardie mooi ronde gaatjie vertel daardie storie!

Comment by Doretha Kock on June 12, 2019 at 10:36am

Pragtig, Tina

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html