Solitaire, vlenters geskiet.... 15/3/2019 om 14:12

Baie dankie vir julle kommentaar gister. Was baie opgewonde met die vinnige fotonemery in die hitte van 40°
Canon PowerShot SX60HS; 1/2000 sek Fokale lengte 11.6mm f/8.0 iso-400 TV-modus

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on June 14, 2019 at 11:33am

Pragtige foto, Tina en ek hou van die diagonale plasing. Jy het baie goed gedoen in die skerp sonlig. Baie dankie ook vir jou bedagsaamheid, omgee en mooi woorde, dit word opreg waardeer.

Comment by Riaan on June 13, 2019 at 8:22pm

stem met Josef, maar met die toendertydse weermag en plaaslike bevolking daar was die versoeking om 'n heel ruit te verpletter seker te groot, maar later tot jou voordeel. die hele foto spreek van vernielsug

Comment by Pine on June 13, 2019 at 8:01pm

Mooi geneem Tina

Comment by Gerrie Lambrechts on June 13, 2019 at 5:06pm

Mooi beplan en geneem.

Comment by Josef Steyn on June 13, 2019 at 4:11pm

Arme venster! Vreemd dat sommige mense vreugde uit vernietiging put. Onverstaanbaar.

Comment by Tersia Weitsz on June 13, 2019 at 3:27pm

Jy het goed gedoen hier met die vlenters ruite en vinnige fotos Tina

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html