Views: 54

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on May 7, 2016 at 11:35am

Dankie almal vir kyk en kommentare, word waardeer

Comment by Anita du Toit on May 6, 2016 at 5:40pm

Dis 'n pragtige skerp foto met mooi kleure Tersia.

Comment by Tina le Grange on May 6, 2016 at 3:05pm

Tersia die wonder van die aalwyne in die winter is vir my baie spesiaal;  dit haal vir my die 'koud' uit die winter en lig 'n mens se gemoed.

Ek leer saam met jou.

Ek meen so 'n bos bymekaar is baie mooi veral as die bome nie agter was nie, maar ons kan mos nie die natuur rondskuif soos ons wil nie :-)

Comment by Magda vd Merwe on May 6, 2016 at 2:42pm

Daar het jy dit Tersia, stem met Hennie laai vir ons die stunning alwyne.

Comment by Elna Geringer on May 6, 2016 at 2:38pm

Ek leer saam met jou y Hennie. Ek hou nietemin van die foto en soos jy sê, die geheelbeeld het ook sy mooi. Ek en jy sal maar so saam-saam moet oefen

Comment by gabriel parsons on May 6, 2016 at 9:17am

Mooi foto tersia

Comment by Gerrie Lambrechts on May 6, 2016 at 9:00am

Baie mooi Tersia en so geharde plant.

Comment by Tersia Weitsz on May 6, 2016 at 8:57am

Dankie Hennie, ek sal so doen.  Voel net of ek die geheelbeeld ook wil wys.  Hierdie is weer by die Aalwynfabriek geneem.

Comment by Engela Johanna Magrietha Britz ( on May 6, 2016 at 8:31am

Ek val saam met Hennie in die koor........ dit is pragtige blomme met ongelooflike mooi geleenthede. Tog het hierdie foto sy eie boodskap!

Comment by jan jordaan on May 6, 2016 at 7:59am

Baie mooi 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html