Views: 52

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Carol van Aswegen on August 8, 2017 at 8:19am

dankie almal

Comment by Tina le Grange on August 7, 2017 at 9:11pm

Carol ek hou baie van jou foto.

Ander jare hierdie tyd sit ons saans by die vuur maar die Kaap bly droog;  ons vertrou ons Vader vir uitkoms.

Comment by Gerrie Lambrechts on August 7, 2017 at 6:12pm

Lyk sommer so lekker warm.  Mooi foto, jy het die vlamme goed gevang.

Comment by Josef Steyn on August 7, 2017 at 4:32pm

'n Mooi vuur Carol.

Comment by Hennie Cronjé on August 7, 2017 at 3:51pm

Dis pragtig! Die mate van blur is goed en die beligting ook. Baie mooi!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html