Views: 86

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald Daniel Jacobs on April 2, 2018 at 5:06pm

bietjie oorbelig ----wat my bietjie hinder is die kolletjies in die donker deel, dit gee die foto n 'vuil' voorkom.... net my mening

Comment by SJ Botha on April 2, 2018 at 10:10am

Die foto is erg uitgeblaas in die helder dele. Die kontras is ook net teveel, wat 'n harde gevoel veroorsaak, iets wat vermy moet word by die tipe fotografie.

Comment by Hennie Cronjé on April 2, 2018 at 9:24am

Jy het 'n pragtige effek gekry met die eenvoud en sterk kontras. Die wit is effe oorbelig oor haar maag met verlies aan detail. Vir wit en swart maak dit nie juis saak nie, maar in kleur sal dit steurend wees. Baie mooi skerp ook. Baie mooi - dis goed gedoen!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html