Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Baie mooi, Carol!
Heel interessant Carol.
Mooi foto!
Mooi Carol.
Pragtige foto Carol.
Pragtig, Carol.
Baie mooi Carol Baie goed gedoen
Carol pragtige silhoeët fotografie en die lig in die wolke is pragtig. Onweers wolke met daardie lig maak die kleur wel so natuurlik! Goed gedoen!
Die foto is "sommer net" baie goed gedoen - pragtig. Die kleur van die wolke is egter bietjie onnatuurlik, tensy jy dit doelbewus so gemaak het ('n soort sepia). Maar hoe dit ookal sy, dis baie mooi.
Pragtig Carol, ek dink die takkies regs bo kan jy uithaal
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool