Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het en ek waardeer julle raad. Ons het nie vreeslik baie foto geleenthede in KNP gehad nie. Van die Noorde tot die Suide het baie goeie reën geval en die veld is ruig en met die dat water oral beskikbaar is, was die diere maar redelik skaars. Wanneer daar iets gesien is was of die agtergrond bebos of die dier/voël het so gestaan dat die foto net nie gewerk het nie. Hierdie foto is laat middag geneem met geen wind nie. Lig was hard en ek het ‘n polariseerder op die lens gesit

Ek kry nou vandag weer net “thumnails”. VS maak die foto oop


Canon 7D MK II : Canon 18-200 mm lens
Brandpuntafstand : 800 mm
Tyd 1/800 sek
f/8.0
ISO 200
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode

Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on February 19, 2020 at 2:22pm

Elna so lekker dat julle terug is in ons klas, net jammer ek verdwyn weer 'n tydjie, maar ek sal kom inhaal 

Besondere foto met goeie komposisie, weerkaatsings en skakerings van groen

Comment by Anita du Toit on February 18, 2020 at 11:20pm

Sommer net PRAGTIG!!!

Comment by Pine on February 18, 2020 at 10:18pm

Puik geneem vir ń Pragtige foto Elna!

Comment by Koos de Wet on February 18, 2020 at 3:56pm

Baie besonders Elna

Comment by jan jordaan on February 18, 2020 at 12:07pm

SOMMER NET BLEDDIE MOOI, JY KAN JOU KOMBINASIE VAN 7D EN 100-400 OOK GEBRUIK VIR MACRO,NET N PAAR VERSTELLINGS

Comment by Heleen Moulder on February 18, 2020 at 11:51am

Elna dit is so mooi en dis min dat mens water kry wat so spieëlglad vir mens posseer... Die natuurlike bos is darem net die mooiste en jy haal die mooiste daaruit... pragtig.

Comment by Tersia Weitsz on February 18, 2020 at 11:42am
Dis nie n 'sommer maar net' foto nie, dis baie mooi Elna
Comment by Linda Erasmus on February 18, 2020 at 10:54am

sommer net n baie mooi foto!

Comment by Doretha Kock on February 18, 2020 at 10:45am

Pragtige foto, Elna, wat mens sommer laat verlang.

Comment by Gerrie Lambrechts on February 18, 2020 at 10:19am

Baie mooi.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html