Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on Saturday

Pragtig, Ella!

Comment by Herman Swanepoel on Saturday

Baie mooi gedoen Ella. 

Comment by Josef Steyn on July 14, 2018 at 5:41pm

Uitstekend met wonderlike silhoeëtte.

Comment by jan jordaan on July 14, 2018 at 5:28pm

PUIK 

Comment by gabriel parsons on July 14, 2018 at 4:06pm

Prag foto Ella

Comment by Elna Geringer on July 14, 2018 at 1:15pm

Ek ditto met Hennie, dis nou sommer net "awesome" WD Ella

Comment by Gerrie Lambrechts on July 14, 2018 at 1:13pm

Pragtige foto.  Ek hou hiervan.

Comment by Hennie Cronjé on July 14, 2018 at 12:24pm

Pragtig - soos net die Kalahari kan gee! Die horison is mooi laag geplaas, die beligting is goed (kon 'n fraksie donkerder), die fokus is skerp (op volgrootte) en die komposisie goed. Die windpomp, wat die mees prominente objek is, is mooi eksentries geplaas (reel van derdes). Met sonsopkoms en ondergang werk dit meestal die beste om die ligskuif op -1 te plaas. Hierdie is 'n baie mooi en suksesvolle foto.

Comment by Tersia Weitsz on July 14, 2018 at 11:21am

Lieflike kleure en hou van jou plasing van windpomp

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html