Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Sommige oggende se stap langs die see, laat ‘n mens na jou asem snak as die son sy kop uitsteek. Die kamera kry dit soms reg om die WOW van die oomblik goed vas te vang. Party oggende is dit silwer en grys en dan is daar weer die dae wat dit baie ryk en warm kleure het. Tussen die twee van ons is daar al redelik baie foto’s van Mtunzini se son opkoms geplaas en hier is nog een

Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 23.87 mm
Tyd 1/400 sek
f/5.0
ISO 100
Auto Mode

Views: 63

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on January 13, 2019 at 4:52pm

Baie geluk met 'n werklik uitstekende foto.

Comment by Josef Steyn on January 13, 2019 at 4:52pm

'n Baie mooi een Huey. Baie mooi kleur en komposisie.

Comment by Dine Potgieter on January 13, 2019 at 4:36pm

Baie mooi, met die son goed geplaas.

Comment by Susan on January 13, 2019 at 2:22pm

PRAGTIG

Comment by Rika Schoeman on January 13, 2019 at 12:17pm

Dis pragtig Huey, en laat mens net weer verstom staan oor die wonderlike skepping!

Comment by Gerrie Lambrechts on January 13, 2019 at 10:52am

Baie mooi, by ons gaan die son agter die see weg.

Comment by Hennie Cronjé on January 13, 2019 at 9:43am

Pragtige eenvoud, kleure en komposisie - 'n uitsteklende foto!!!

Comment by Tersia Weitsz on January 13, 2019 at 6:21am

Elke oggend is nuut en anders, pragtig Huey

Comment by Willie Schoombee on January 13, 2019 at 5:41am

Huey uitstekend met daardie pragtige ryk kleure, WD!

Comment by Bruwer Burger on January 13, 2019 at 4:35am

Die foto is 'n wenner Huey.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html