Baie dankie vir almal se kommentaar/raad met die fotos, kan jul verseker ek
leer by elkeen. So kom ons kyk weer wat gebeur in vroeë oggendure.

Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Bruwer Burger on November 15, 2018 at 7:48am

Baie mooi.

Comment by jan jordaan on November 14, 2018 at 4:09pm

PUIK 

Comment by Rika Schoeman on November 14, 2018 at 8:21am

Pragtige kleure met die bome as natuurlike rame weerskante. Baie mooi Ella.

Comment by Tina le Grange on November 14, 2018 at 8:03am

Ella, 'n Pragtige toneel om die dag mee te begin

Comment by Ferdinand van der Merwe on November 14, 2018 at 6:16am

Mooi gedoen met die sagte lig van voor

Comment by Gerrie Lambrechts on November 13, 2018 at 7:04pm

Baie mooi.

Comment by Tersia Weitsz on November 13, 2018 at 4:53pm

Ek hou van wat jy gedoen het Ella en kleure pragtig

Comment by Pieter Steyn on November 13, 2018 at 4:42pm

mooi een 

Comment by Hennie Cronjé on November 13, 2018 at 4:29pm

Dis pragtig! Die komposisie is baie goed met die horison laag en die lug wat detail in het van bo tot onder. Ook goeie balans met die struike weerskante. Die kleure is lewensgetrou en goed versadig. Baie mooi - jy leer vinnig!

Comment by Willie Schoombee on November 13, 2018 at 4:03pm

Vroeg oggend werk altyd goed Ella, want dit is gewoonlik windstil en die omgewing gelaai met atmosfeer. Die wolke is baie goed, as daardie wolke was waar die strepie wolke was sou jy ñ perfekte skoot gekry het, die ruimte tussen die twee is bietjie dood, maar die silhoeët raampie rond dan weer jou foto mooi af. 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html