Views: 35

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on October 13, 2018 at 1:52pm

Gerrie die beligting, atmosfeer en hoek waaruit jy geneem het  =  10/10

Veels geluk met wat jy onder moeilike omstandighede reggekry het.

Comment by Gerrie Lambrechts on October 12, 2018 at 7:57am

Dankie Christa.

Comment by Christa Snyman on October 11, 2018 at 9:39pm

Die sagte kleure is treffend, Gerrie.

Comment by Gerrie Lambrechts on October 11, 2018 at 6:02pm

Dankie Bruwer, Magda, Josef, Hennie,Rika, Ferdinand en Pieter.

Comment by Pieter Steyn on October 11, 2018 at 5:57pm
Baie mooi een Gerrie hou van die formaat
Comment by Ferdinand van der Merwe on October 11, 2018 at 4:18pm

Gerrie jy het die lig reg van voor goed hanteer en dit gee jou daardie sagte voorkoms

Comment by Rika Schoeman on October 11, 2018 at 4:05pm

Pragtige kleure! Baie mooi Gerrie.

Comment by Hennie Cronjé on October 11, 2018 at 3:47pm

Dis pragtig en stemmingsvol. Kan deurgaan vir low key. Mooi skerp met pragtige kleure in die agtergrond. Mooi!

Comment by Josef Steyn on October 11, 2018 at 3:04pm

Baie mooi sagte kleure met jou posisie goed gekies.

Comment by Magda vd Merwe on October 11, 2018 at 2:57pm

Dis n pragtige foto Gerrie.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html