Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on October 11, 2018 at 7:28am

Dankie Willie,Josef, Johan, Christa en Anita.

Comment by Anita du Toit on October 10, 2018 at 9:54pm

Oulik en goed gedoen!

Comment by Christa Snyman on October 10, 2018 at 9:03pm

Iets anders, goed raakgesien Gerrie.

Comment by Johan Ayres on October 10, 2018 at 8:42pm

Baie interessante effek.

Comment by Josef Steyn on October 10, 2018 at 6:10pm

Interessant. Ek het meer van die ander een gehou.

Comment by Willie Schoombee on October 10, 2018 at 4:42pm

Gerrie dit is ñ baie interessante foto agv die kleur moet beslis onder abstrakte kuns ressorteer.

Comment by Gerrie Lambrechts on October 10, 2018 at 3:37pm

Dankie Hennie, Dawid, Dorertha, Donald, Tina en Rika.

Comment by Rika Schoeman on October 10, 2018 at 2:19pm

Baie interessante verwerking Gerrie, letterlik uit 'n heel ander hoek.

Comment by Tina le Grange on October 10, 2018 at 12:06pm

....en kyk dan nou hoe kunstig is jy my sussie; goed raakgesien

Mooi die driehoek regs, raampie rond mooi af; die fokuspunt is vir my die boonste blaar waar daar so effense 'wollerigheid' is (soos Hennie dit noem)

Die skakerings van groen is ook baie mooi.

Comment by Donald Daniel Jacobs on October 10, 2018 at 11:21am

mooi foto..... wonder as in die histogram die swartpunt bietjie geskuif word of dit nie die skynsel van die groen sal verminder....

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html