Son sak oor die Vaalrivier.

Ons was bietjie in Parys gewees,
Die mooiste prentjies aanskou.

Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on September 14, 2017 at 8:01am

Ditto op al die goeie kommentaar, Magda. Dis pragtig!

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 13, 2017 at 10:10pm

pragtige balans in weerkaatsing en die werklike

Comment by Christa Snyman on September 13, 2017 at 8:36pm

Pragtig met lieflike weerkaatsing.

Comment by Josef Steyn on September 13, 2017 at 6:01pm

Baie mooi simmetrie Magda.

Comment by Rika Schoeman on September 13, 2017 at 3:44pm

Dit is vreeslik mooi!

Comment by Willie Schoombee on September 13, 2017 at 2:25pm

Magda ñ pragtige foto met die lig in die woke en die herhaling in die water. Baie mooi foto van ñ ewe mooi omgewing!!

Comment by Anita du Toit on September 13, 2017 at 2:05pm

Dis sommer WOW mooi Magda!!

Comment by Gerrie Lambrechts on September 13, 2017 at 1:36pm

Pragtig Magda, die weerkaatsing is uitstekend.  ’n Weerkyk foto.

Comment by Marenschia Goosen on September 13, 2017 at 1:11pm

Pragtig

Comment by Hennie Cronjé on September 13, 2017 at 11:50am

Dis pragtig en baie goed uitgevoer. Snaaks dat daar nie meer kleure was nie, maar dis mooi soos dit is. Jy kan die wolke bo bietjie donkerder maak om die kontras daar effe te verhoog. Baie mooi!

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html