Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on January 15, 2020 at 10:14am

Dankie Josef, Mark, Pieter, Tersia, Magda, Tina, Pine, Dine, Rika en Hennie.

Comment by Hennie Cronjé on January 15, 2020 at 8:36am

Dis pragtig! Die horison is mooi laag geplaas en die beligting en kleure eersteklas. Baie mooi!

Comment by Rika Schoeman on January 15, 2020 at 6:02am

Die kleure is pragtig, lyk asof die hemelruim aan die brand is. Baie mooi Gerrie!

Comment by Dine Potgieter on January 14, 2020 at 10:21pm

Baie mooi! 'n Vlieenierskennis se altyd dat hulle in die mooiste kantoor op aarde werk - ons sien darem so 'n deeltjie....

Comment by Pine on January 14, 2020 at 9:54pm

Pragtige sonverligte wolke Gerrie!

Comment by Tina le Grange on January 14, 2020 at 9:29pm

Gerrie, ek het gedink jy sal bykans elke aand 'n ander toneel kry; besondere kontras en die warm kleure is darem maar mooi.

Ek sien wat Mark bedoel, maar ek aanvaar bietjie meer horison was dalk nie moontlik nie; huise of geboue dalk in die pad?

Comment by Magda vd Merwe on January 14, 2020 at 6:33pm

Gerrie dis n lieflike foto wat jy geneem het.

Comment by Tersia Weitsz on January 14, 2020 at 5:45pm

Baie mooi kleure Gerrie

Comment by Pieter Steyn on January 14, 2020 at 5:21pm

mooi een Gerrie

Comment by Mark on January 14, 2020 at 3:52pm

Pragtige kleure, mooi geneem. Dalk nog so klein stukkie meer van die horison en palm se swart silhoette sal mooi wees.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html