ek moes die oggend vyfuur deurry Velddrif toe en toe het ek die pragtige sonopkoms afgeneem. dit is een van my gunsteling fotos

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on Saturday

Goeie raad gekry Henriette eb dis wat FS so spesiaal maak

Comment by Pine on March 14, 2019 at 9:51pm

Dit is n BAIE mooi foto Henriette, met n klein bietjie verandering soos aanbeveel, gaan hierdie foto tot sy reg kom. Goed gedoen

Comment by Dine Potgieter on March 14, 2019 at 8:22pm

Mooi! Stem oor horison.

Comment by Gerrie Lambrechts on March 14, 2019 at 6:20pm

Vreeslik mooi, ek hou vd eendjies wat hier voor swem.

Comment by Rika Schoeman on March 14, 2019 at 4:15pm

Die kleure is pragtig Henriette, en die weerkaatsing op die water ook. Mooi.

Comment by Hennie Cronjé on March 14, 2019 at 2:30pm

Net nog iets. Dit lyk my jy het gekonsentreer op die weerkaatsing, dat dit parallel loop aan die foto se linker rand. Dis reg, maar toe het die horison skeef uitgekom. Mens wil graag albei reg hê. Wat jy kan doen is om die warp tool te gebruik. Dupliseer die foto eers (Ctrl+J). Kliek dan Ctrl+T (vir Transform). Daar sal dan 3 icons verskyn, waarvan een amper na 'n koning se kroon lyk. Kliek daarop. Nou sal daar heelwat "Handles" rondom op die foto se rand verskyn. Trek aan hulle tot jy die foto reg het en kliek OK (of regmerkie).

Comment by Hennie Cronjé on March 14, 2019 at 2:26pm

Hierdie foto is pragtig met 'n baie goeie komposisie en ryk kleure. Wonderlik! Die horison is net bietjie skuins, maar verder is dit 'n uitstekende foto!!

Comment by Willie Schoombee on March 14, 2019 at 1:16pm

Henriette, pragtige foto en ek stem volkome saam met Josef se kommentaar. 

Comment by Josef Steyn on March 14, 2019 at 12:34pm

Mooi kleure Henriëtte.   Mooi foto van die sonsopkoms ook. As jy 'n redigeerprogram het kan jy net kyk om die horison/waterlyn waterpas te trek.  Dit is iets wat 'n goeie foto skade aandoen. jou foto verdien net die beste. As dit vir jou moontlik is kan jy gerus ook die swart bossie op die rand onder uitvee.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html