Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Vandag se foto is in Des 2019 geneem tydens on s kuier by die kinders in Upington. Ons was weer op Sakkie se Arkie en weereens het die sonsak ons nie teleur gestel nie. Dit het vol atmosfeer gesak agter hierdie welbekende baken in die Noordkaap

Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 163.76 mm
Tyd 1/250 sek
f/5.6
ISO 100
Auto Mode

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on March 27, 2020 at 7:07am

Baie Mooi Kalahari sonsak foto Huey!

Comment by Gerrie Lambrechts on March 26, 2020 at 9:05pm

Mooi eenvoud en kleure.

Comment by Neville Hein on March 26, 2020 at 8:43pm

Baie mooi Huey.

Comment by Donald Daniel Jacobs on March 26, 2020 at 7:35pm

pragtige foto en so gepas vir aand voor lock-out

Comment by Johan Ayres on March 26, 2020 at 6:25pm

Pragtige foto met ryk kleure.

Comment by Rika Schoeman on March 26, 2020 at 3:11pm

Die kleure is pragtig en goed versadig met goeie plasing van die baken. Baie mooi Huey.

Comment by Magda vd Merwe on March 26, 2020 at 1:41pm

Baie mooi foto Huey.

Hou van die kleure

Comment by Tina le Grange on March 26, 2020 at 1:25pm

Huey dankie vir die inligting.

Puik sonsondergang

Jy het daarin geslaag om geen oorbeligting te kry nie

Komposisie met pragtige silhoeët en eksentriese plasing van Khi Solar One is puik!

Comment by jan jordaan on March 26, 2020 at 10:14am

PUIK 

Comment by Heleen Moulder on March 26, 2020 at 9:54am

Soos enige Afrikaner is sonsak ons swak punt en hierdie is baie mooi... 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html