Hierdie sonsak het ek bietjie anders geneem, ek hou van die sagte kleure en het in die son in geneem. Die lensflare het ek in gesit. Sal wil hoor wat dink julle van my foto. Baie dankie aan almal wat saam met my toer, waardeer julle kommentare.

Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on March 15, 2019 at 3:29pm

Die "lens flare" is 'n persoonlike mening van elkeeen en jy kry "hou daarvan" en ook "nie my keuse nie". Ek hou van die atmosfeer in die foto en vir my wil die "lens flare" nie so lekker werk nie. My oog spring die heeltyd tussen dit en die mooi strand toneel. Nietemin is hoe jy daarvan hou, reg. Ek ry te lekker saam met julle

Comment by Pine on March 14, 2019 at 10:05pm

Magda met jou foto so in die son in geneem hou ek nogal van jou lensflare en die plasing daarvan. Persoonlik dink ek jy het baie goed gedoen hiermee

Comment by Dine Potgieter on March 14, 2019 at 8:20pm

Mooi landskap. Persoonlik hou ek egter nie van die "flare" in hierdie spesifieke foto nie. 

Comment by Gerrie Lambrechts on March 14, 2019 at 6:24pm

Pragtige foto mooi verwerking.

Comment by Rika Schoeman on March 14, 2019 at 4:19pm

Baie mooi.

Comment by Johan de Beer on March 14, 2019 at 3:47pm

Baie mooi! stem saam oor lens flare

Comment by Hennie Cronjé on March 14, 2019 at 2:34pm

Ek stem met jou saam. Dis iets anders en baie mooi. Die lens flare is eintlik mooi en doen iets vir die foto. Baie goed gedoen!

Comment by Josef Steyn on March 14, 2019 at 1:44pm

Baie mooi sagte kleure. Die lens flare pas goed vir my.

Comment by Willie Schoombee on March 14, 2019 at 1:12pm

Magda dit is ñ goeie foto met die son op die see en sand, dit is na my mening dat die lens flair werk, andersins sou dit dalk oorbodig gewees het. Goed gedoen.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html