Sonsak Onrus 3

Omdat ek regs die water wou inkry is my spasie links nie na wense nie.

Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on January 21, 2017 at 9:26am

Dankie Josef, Dine en Doretha.

Comment by Doretha Kock on January 21, 2017 at 7:37am

Gerrie, ek hou ook baie van die komposisie en dit is 'n pragfoto.

Comment by Dine Potgieter on January 20, 2017 at 10:23pm

Pragtig, met lieflike lig!

Comment by Josef Steyn on January 20, 2017 at 7:06pm

Mooi Gerrie. Hy is mooi soos hy is. Niks verkeerd nie.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 20, 2017 at 6:25pm

Dankie Magda, Hennie, Donald, Gabriel, Willie en Pieter.

Comment by Pieter Steyn on January 20, 2017 at 6:04pm

Baie mooi een

Comment by Willie Schoombee on January 20, 2017 at 4:55pm

Pragtige silhoeëtte Gerrie en die agtergrond is puik. WD!

Comment by gabriel parsons on January 20, 2017 at 4:42pm

Baie mooifoto Gerrie

Comment by gabriel parsons on January 20, 2017 at 4:42pm

Baie mooifoto Gerrie

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 20, 2017 at 4:24pm

pragtig

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html