Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Ek lees wat die raad is en ek leer. Gisteraand was hierdie die toneel vanuit my kombuis venster, wat in 'n westelike rigting kyk. Ek het hierdie foto net so effe skerp gemaak en die grootte verander. Verder is dit net soos ons Hemelse Skilder te gemaak het



Apple iPhone
Brandpuntafstand : 4.25 mm
Tyd 1/120 sek
F/1.8
ISO 64

Views: 33

Albums: Sel Foon

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on January 14, 2020 at 5:24pm

Baie mooi een Elna - "halo" om die bome - seker tydens skerpmaak - andersins mooi foto

Comment by Rassie van Graan on January 14, 2020 at 5:03pm

Jou beste nog Elna!!  Onverberterlik!

Comment by Mark on January 14, 2020 at 4:27pm

Wow pragtige kleure Elna!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html