Views: 21

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on December 5, 2018 at 2:12pm
Dis 'n pragtige toneel en foto! Die lig is baie goed hanteer en die kleure pragtig. Die horison is ook reg geplaas, omdat daar ewe veel detail bo en onder dit is. Baie mooi!
Comment by Rika Schoeman on December 5, 2018 at 10:14am

Wow Anita, daar is niks wat so mooi is soos 'n sonsondergang nie, en hier het jy dit pragtig vasgevang!

Comment by Josef Steyn on December 5, 2018 at 9:28am

Pragtige low key Anita. 

Comment by Albertyn Potgieter on December 5, 2018 at 7:17am

Well done Anita! Sonsondergange so mooi soos hierdie een, het altyd 'n kalmerende gevoel op die siel! Jou beligting was goed met genoeg detail in die water om die skuim mooi te kan sien, die rotse in silhoëet, en baie goeie kleure in die wolke!

Comment by Gerrie Lambrechts on December 5, 2018 at 6:49am

Skitterend, bly altyd mooi.

Comment by Willie Schoombee on December 5, 2018 at 6:01am

Pragtige foto....pragtige sonsondergang Anita. WD!!

Comment by Tersia Weitsz on December 5, 2018 at 5:39am

Dis sommer BAIE mooi Anita

Comment by Bruwer Burger on December 5, 2018 at 5:25am

Sjoe...dit is nou 'n toneel wat 'n ou maak verlang na mense wat jy nie eers ken nie...prag foto Anita.

Comment by Pieter Steyn on December 5, 2018 at 5:04am

mooi toneel en foto Anita

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html