Na 'n lannnng kuier is ons veilig terug. Hierdie foto was een van die baie mooi sonsondergange wat ons geniet het.

Views: 54

Albums: Landskappe

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Vida van Schalkwyk on July 13, 2019 at 9:07am

super-mooi christa - bly jul is veilig terug en sien uit na al  jou mooi foto's!!

Comment by Anita du Toit on July 13, 2019 at 8:43am

Ek se ook 'n hartlike welkom en sien uit na al jou treffers!! Pragtige een Christa.. ek gaan nou weer weg ook vir 'n laaaang en ver kuier!

Comment by Christa Snyman on July 12, 2019 at 6:27pm

Baie dankie aan elkeen vir die welkomgroete en kommentaar op die foto - waardeer dit baie!

Comment by Tina le Grange on July 12, 2019 at 5:29pm

Welkom, welkom Christa;  ek is opgewonde om jou foto's te sien.

Hierdie ene is pragtig met mooiste kleure en die sonnetjie wat wegkruip agter die boom.

Comment by Josef Steyn on July 12, 2019 at 3:58pm

Welkom terug en geluk met 'n mooi foto.

Comment by Elna Geringer on July 12, 2019 at 3:49pm

Welkom terug en ek kan nie wag vir jou mooi foto's nie. Die foto is pragtig en die swart teen die rooi/oranje lug is treffend. BBG Christa

Comment by jan jordaan on July 12, 2019 at 1:32pm

WOW UITSTEKEND 

Comment by Tersia Weitsz on July 12, 2019 at 10:22am
Welkom terug Christa, en dis 'n pragtige foto!
Comment by Gerrie Lambrechts on July 12, 2019 at 9:03am

Ai dit bly darem mooi.  Pragtige foto.

Comment by Willie Schoombee on July 12, 2019 at 6:19am

Christa altyd ñ treffer, welkom terug ons het jou gesiggie gemis!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html