Baie mooi, ek hou vd voëls wat ook nog laaste slapie vang. Geluk met die goeie krit van Hennie op jou foto.
Comment by Linda Erasmus on February 10, 2018 at 8:24am
baie mooi
Comment by Tersia Weitsz on February 10, 2018 at 8:17am
'n Mooi en lekker kyk foto. Pragtig
Comment by Hennie Cronjé on February 10, 2018 at 7:59am
Pragtig! Die son is ver na links geplaas, wat maak dat dit effe minder prominent is as wanneer dit bv op 'n derde van links geplaas is. Dis goed so, want nou blanseer die mooi met die kragdraad regs, maar is visueel steeds sterker (primêr). Die kleure is pragtig en die fokus mooi skerp. Baie goed gedoen!
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool