Views: 27

Albums: Sonsopkoms
Location: Wesselsbron

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on February 10, 2018 at 2:44pm

Van my kant ook, geluk met Hennie se goeie krit

Comment by Gerrie Lambrechts on February 10, 2018 at 8:37am

Baie mooi, ek hou vd voëls wat ook nog laaste slapie vang.  Geluk met die goeie krit van Hennie op jou foto.

Comment by Linda Erasmus on February 10, 2018 at 8:24am

baie mooi

Comment by Tersia Weitsz on February 10, 2018 at 8:17am

'n Mooi en lekker kyk foto.  Pragtig

Comment by Hennie Cronjé on February 10, 2018 at 7:59am

Pragtig! Die son is ver na links geplaas, wat maak dat dit effe minder prominent is as wanneer dit bv op 'n derde van links geplaas is. Dis goed so, want nou blanseer die mooi met die kragdraad regs, maar is visueel steeds sterker (primêr). Die kleure is pragtig en die fokus mooi skerp. Baie goed gedoen!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html