Geneem met my selfoon.

Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on March 12, 2018 at 5:01pm

Die lyne, diepte en weerkaatsings werk alles mee om 'n pragtige foto te gee. Goed gedoen.

Comment by Hennie Cronjé on March 12, 2018 at 2:47pm

Dis pragtig! Baie mooi balans en diepte, met goeie kontras. Die rede dat die selfoon die skerp son so goed hanteer het, is sy klein lensie. Jou naam regs onder is net bietjie te prominent. 'n Sagter kleur sal beter werk. As dit te prominent is, trek dit mens se aandag weg van die foto self af.

Comment by jan jordaan on March 12, 2018 at 8:20am

SJOE DIS BAIE BAIE MOOI 

Comment by Willie Schoombee on March 12, 2018 at 7:17am

Pragtig SJ en die diep velddiepte maak dit ñ baie mooi foto. WD!

Comment by Riaan on March 12, 2018 at 7:09am

pragtige een SJ en die simmetrie beïndruk

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html