Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on Saturday

Skildery MOOI. Regtig 'n besonderse mooi foto.

Comment by Christa Snyman on Saturday

Pragtige foto, mooi ryk kleure en lieflike weerkaatsing.

Comment by Herman Swanepoel on Saturday

Is 'n pragtige foto Marsha. 

Comment by Lynne Rapson on Saturday

Pragtig!

Comment by jan jordaan on Saturday

UITSTEKEND 

Comment by Josef Steyn on Saturday

Mooi een Marsha. Die lig oip die rante is baie mooi.

Comment by Marsha Dreyer on Saturday

Baie dankie julle vir die kommentaar. Ek het die foto n klompie jare terug geneem in Robertson op n plaas waar ons geslaap het. Die berg is die Rooiberg, Elna dit is waar die son nog besig was om op te kom, dit was nog besig om af te daal na die onderkant van die berg. Jy kan sien die son was nog nie by die huisie gewees nie.

Comment by Elna Geringer on Saturday

WOW, dis baie mooi. Was hier 'n brand gewees Marsha, of wat is die swart strook agter die huis?

Comment by Gerrie Lambrechts on Saturday

Skitterende foto, waar het jy dit geneem?

Comment by Donald Daniel Jacobs on Saturday

Wow!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html