Met sonsopkoms in die wildtuin is die afwagting groot met die begin van 'n nuwe dag ...

Views: 50

Albums: Landskappe

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Lynne Rapson on November 9, 2019 at 7:28pm

Dis besonders!

Comment by Christa Snyman on November 9, 2019 at 5:55pm

Baie dankie aan elkeen van julle vir die kyk en kommentaar, waardeer dit baie.

Comment by Anita du Toit on November 9, 2019 at 3:41pm

WOW WOW WOW !

Comment by Hennie Cronjé on November 9, 2019 at 2:41pm

Dis pragtig! Die plasing van die son is baie goed gedoen, veral omdat die son helder vertoon het en die boom die helderheid breek. Die plasing op 'n derde is baie goed. Baie mooi kleure met die horison ook mooi laag.  Baie mooi!

Comment by Elna Geringer on November 9, 2019 at 2:21pm

Ai jai jai, dit is maar net mooi. 

Comment by Tersia Weitsz on November 9, 2019 at 1:10pm

Baie baie mooi Christa

Comment by Mark on November 9, 2019 at 12:25pm

Pragtig Christa, as ek dit nie mis het nie is die boom langs die rivier naby Skukuza kamp. Besonderse foto, jou kleure het vreeslik mooi uitgekom.

Comment by Rassie van Graan on November 9, 2019 at 11:42am

Ai, dis só mooi Christa!

Comment by Josef Steyn on November 9, 2019 at 10:48am

Mooi Christa. Die boom en son baie goed geplaas.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html