Views: 18

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on February 20, 2020 at 4:45pm

Dankie Heleen, Josef, Hennie, Pine, Tina, Dine en Jan.

Comment by jan jordaan on February 20, 2020 at 6:58am

BAIE MOOI 

Comment by Dine Potgieter on February 19, 2020 at 10:51pm

Baie mooi! Ek het myself vanaand ook weer verwonder aan die pragtige wolke hier in my nek van die woud.

Comment by Tina le Grange on February 19, 2020 at 9:36pm

Gerrie soos die see jou altyd bederf het, word jy nou bederf met die allermooiste sonsondergange.  Ek gun ook dit vir jou.

Die strale is baie besonders, goeie silhoët en sowaar 'n vliegtuig ook links.

Pragtig.

Comment by Pine on February 19, 2020 at 8:27pm

Sjoe pragtige kleure Gerrie!!

Comment by Hennie Cronjé on February 19, 2020 at 6:41pm

Die lig in hierdie foto is iets besonders, so mooi sag met goeie kontraste. Baie mooi en goed gedoen!

Comment by Josef Steyn on February 19, 2020 at 3:24pm

Mooi een Gerrie.

Comment by Heleen Moulder on February 19, 2020 at 2:04pm

Die strale deur die wolke het my nog altyd gefasineer, dis so mooi.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html