Views: 22

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Ferdinand van der Merwe on October 13, 2018 at 7:35am

Die boustyl daar is darem maar anders  goed gedoen en skolers het vandag weer uitgekom met goeie fotos ne

Comment by Dine Potgieter on October 12, 2018 at 10:55pm

Mooi - lyk na 'n HDR of HDR-effek filter. Daar is bietjie van 'n verwerkingshalo, veral by die huise se dakke.

Comment by Rika Schoeman on October 12, 2018 at 8:08pm

Die pad vorm 'n goeie leidende lyn en gee dus goeie diepte perspektief aan die foto.

Comment by Bruwer Burger on October 12, 2018 at 8:00pm

Pragtig geneem Zenobia.

Comment by Tina le Grange on October 12, 2018 at 4:50pm

Goeie diepte Zenobia, ek hou van die kleurvolle toneel en mooi diepte.

Comment by Josef Steyn on October 12, 2018 at 4:31pm

Pragtige kleurvolle foto met goeie leidende lyn. Ek sien bietjie halo's om die geboue se dakke.

Comment by Elna Geringer on October 12, 2018 at 2:40pm

Dis so mooi kleurvol. Dit sal 'n baie mooi legkaart maak Zenobia (en 'n mens nogal vir 'n tydlank besig hou met al die detail)

Comment by Hennie Cronjé on October 12, 2018 at 12:15pm

Hierdie lyk amper na 'n prent wat jy afgeneem het. Maar as mens mooi kyk, besef jy dis die werklikheid. Die komposisie is goed, maar die kleurbalans is dlk effens uit met rooi te sterk. Ook mooi skerp met goeie beligting regdeur. Mooi!

Comment by Willie Schoombee on October 12, 2018 at 11:28am

Zenobia dit lyk soos ñ sprokieswêreld, pragtig uitgevoerde straat toneel met goeie kontraste, die rooi hou die oog mooi vas. WD!!

Comment by gabriel parsons on October 12, 2018 at 10:22am

Baie mooi Zenobia

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html