Views: 23

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald Daniel Jacobs on May 20, 2019 at 9:31pm

dankie almal vir besoek en kommentare

Comment by Gerrie Lambrechts on May 20, 2019 at 4:29pm

Mooi geneem met die wit teen die agtergrond.  Goed gedoen.

Comment by Hennie Cronjé on May 20, 2019 at 3:49pm

'n Pragtige ou MG! Baie goed gefotografeer met goeie beligting en skerp fokus. Die kar kontrasteer uitstekend teenoor die swart agtergrond. Baie mooi!

Comment by Rika Schoeman on May 20, 2019 at 12:39pm

Baie mooi Donald, die eenvoudige agtergrond werk goed om die wit ten beste te laat vertoon.

Comment by Elna Geringer on May 20, 2019 at 12:01pm

Baie mooi gedoen Donald, jy het die wit mooi hanteer

Comment by Josef Steyn on May 20, 2019 at 11:23am

Mooi motor, skerp en lekker kontras. Goed gedoen Donald.

Comment by Tersia Weitsz on May 20, 2019 at 11:19am

Goed gedoen Donald

Comment by Doretha Kock on May 20, 2019 at 10:11am

Lieflik, Donald

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html