speel-speel..............................._MG_7403

Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on May 22, 2019 at 10:43am

Oulik gedoen, Donald.

Comment by Pieter Steyn on May 22, 2019 at 5:41am

goed gespeel Donald - mooi

Comment by Donald Daniel Jacobs on May 21, 2019 at 7:46pm

dankie almal....... het lekker gespeel in PSE

Comment by Magda vd Merwe on May 21, 2019 at 7:16pm

Oulik Donald

Comment by Gerrie Lambrechts on May 21, 2019 at 6:27pm

Oulik Donald.

Comment by Hennie Cronjé on May 21, 2019 at 5:08pm

Nou raak jy rof! Dis baie kreatief en goed gedoen. Ek dink die foto lok 'n glimlaggie by elke fotoskoler uit!

Comment by Willie Schoombee on May 21, 2019 at 3:33pm

Donald ek belowe jou daar gaan niks van daardie motortjie oorbly nie. Goed gedoen!

Comment by Rika Schoeman on May 21, 2019 at 2:44pm

Jy was sommer baie kreatief Donald! Mooi.

Comment by Josef Steyn on May 21, 2019 at 9:01am

Baie goed gedoen Donald. Ek dink daardie krokodil mik vir 'n maagpyn!!

Comment by Tersia Weitsz on May 21, 2019 at 8:45am

Lyk my jy bang nie daai tande nie Donald, oulik

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html