Ek is heeltemal uit my diepte ... en het raad nodig. Het ek hier te kwistig met die kontras, skadu's ens gewerk?

Views: 59

Albums: Diere

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Theresa Botma on April 25, 2018 at 8:05pm

Dit is net een groot Wow!

Comment by Dine Potgieter on November 16, 2017 at 10:12pm

Baie goed gedoen - pragtige foto, en suksesvolle verwerking!

Comment by Susan on November 16, 2017 at 9:54pm

Blink soos kwik van al die nat water. Ek hou van jou verwerking. Goed geneem. Mooi

Comment by Christa Snyman on November 16, 2017 at 8:50pm

Baie dankie aan elkeen vir die kyk en kommentaar - dis wat fotoskool so besonders maak, hier leer ons almal!

Comment by Rika Schoeman on November 16, 2017 at 2:36pm

Dit is pragtig!

Comment by Josef Steyn on November 16, 2017 at 1:34pm

Jy is sekerlik op die regte pad. Treffende foto.

Comment by Elna Geringer on November 16, 2017 at 10:51am

Christa, dis pragtig. Die outjie is omtrent blink gespeel en jy het reeds by Hennie raad gekry

Comment by Doretha Kock on November 16, 2017 at 10:26am

Treffende foto, Christa.

Comment by Tersia Weitsz on November 16, 2017 at 8:20am

Baie mooi Christa

Comment by gabriel parsons on November 16, 2017 at 7:57am

Uitstekende foto Christa

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html