fokus 300mm lens vol zoom

Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on Thursday

BAIE MOOI 

Comment by Gerrie Lambrechts on Wednesday

Tonne beter Donald, goe gedoen, dankie vir jou moeite.

Comment by Josef Steyn on Wednesday

Moeilike een Donald. Om met 'n lang lens uit die hand te skiet is baie moeilik.

Comment by Hennie Cronjé on Wednesday

Hier was net te veel kamera-beweging. As mens ver skiet, sluip dit maklik in (soos met 'n geweer ook). Dan moet mens baie seker maak die kamera is stil en ook dat jy nie die kamera beweeg wanneer jy die knoppie druk nie.

Comment by Donald Daniel Jacobs on Wednesday
































Comment by Gerrie Lambrechts on Wednesday

Dankie Donald, jy verf mos oulik haal net die wit raampie uit.

¬© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html