Die spielbeelde was vir my so mooi, moes net die hele prentjie kry. Hulle lê op die dam geanker.
Nie so baie eenvoud nie, maar vergewe my.
Baie dankie vir almal se mooi woorde op gister se foto waardeer opreg.

Views: 23

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan de Beer on August 14, 2019 at 3:53pm

 puik foto Magda!!

Comment by Doretha Kock on August 14, 2019 at 2:44pm

Pragtige foto, Magda.

Comment by Willie Schoombee on August 14, 2019 at 1:55pm

Magda bekende gesig en jou foto is perfek met goeie weerkaatsings. Die berg as agtergrond vertoon pragtig!

Comment by Josef Steyn on August 14, 2019 at 12:31pm

Asek na die foto kyk kry ek die gedagte asof ek 'n dop of twee te veel in het want ek sien alles dubbeld. Hierdie was regtig 'n baie spesiale oomblik en jy het dit perfek vasgevang. Nie eens een rippeltjie op die water nie. Mooi kleure en skerp regdeur. Regtig iets besonders.

Comment by Rika Schoeman on August 14, 2019 at 12:29pm

Baie mooi Magda.

Comment by Christa Snyman on August 14, 2019 at 11:43am

Pragtig, Magda!

Comment by Gerrie Lambrechts on August 14, 2019 at 8:36am

Baie mooi Magda ek hou hiervan.

Comment by Tersia Weitsz on August 14, 2019 at 8:28am

Dit is pragtig Magda

Comment by Hennie Cronjé on August 14, 2019 at 5:23am

Pragtig! Dis iets besonders. Goed uitgevoer, maar jy kan oorweeg om ongeveer 'n derde bo en links af te sny. Maar selfs soos jy dit het, is dit ook baie mooi. Daar is nie net een regte formaat nie.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html