"n Ateljee sessie met die fiksheid model het gemaak dat ek baie beter en meer intens na my beligting kyk om die spier definisie te beklemtoon

Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on August 13, 2018 at 8:00am

Spiertier wat jy uitstekend gefotografeer het Gustav, regte beligting vir hierdie tipe fotografie is natuurlik van kardinale belang. WD!!

Comment by Bruwer Burger on August 12, 2018 at 10:17pm

Goeie foto Gustav.....verseker baie definisie op die spiere.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html