Die foto is vandag geneem van die sprinkaan wat maar nie regtig baie groot was nie. Dit is ʼn baie ou Pentax makro lens en gekoppel met ʼn koppelring en alles is self gestel, moes ook self fokus. Sê maar wat julle dink. Die foto was vryhand geneem en meer ʼn naby skoot as makro dink ek.

Views: 115

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on May 6, 2016 at 2:30pm

Ditto op alles reeds genoem Dawid

Comment by Donald Daniel Jacobs on May 6, 2016 at 11:24am

pragtig

Comment by Gerrie Lambrechts on May 6, 2016 at 8:56am

Puik Dawid, pragtige skerp kleure.

Comment by gabriel parsons on May 6, 2016 at 8:50am

Baie mooi Dawid

Comment by Engela Johanna Magrietha Britz ( on May 6, 2016 at 8:16am

Dis mos nou hoe............ baie mooi gedoen hier.

Comment by jan jordaan on May 6, 2016 at 8:02am

Wd, mooi skerp op die springkaan, die gras voor pla my n biekie 

Comment by Hennie Cronjé on May 6, 2016 at 6:32am

Die foto kan deurgaan as makro. Die sprinkaan is mooi skerp en jy was slim genoeg om op die sprinkaan te fokus en nie op die grassie voor hom nie (wat outo-fokus waarskynlik sou doen). Die kleure is pragtig. Slotsom? Baie suksesvol!

Comment by Pieter Steyn on May 6, 2016 at 4:59am

Baie goed gedoen met die een Dawid

Comment by Tersia Weitsz on May 6, 2016 at 4:56am

Om die hoek te kon kry, moes jy sekerlik plat op grond le,  ek dink jy het sommer baie goed gedoen Dawid, fokus is pragtig

Comment by Susan on May 5, 2016 at 9:56pm

Jou planne het gewerk. Die focus op die kop is skitterend. Goed gedoen so uit die vryhand.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html