Spinnekop

Kan iemand dalk vir my sê watter soort spinnekop dit is? Die tuin is vol van hulle.

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Joanette Le Cornu on May 5, 2012 at 9:44am

Dankie Dorette!

Comment by Joanette Le Cornu on March 3, 2012 at 7:20pm

Baie dankie Hennie

Comment by Hennie Cronjé on March 3, 2012 at 7:15pm

Joanette, die diagonale plasing is baie goed wat mooi kontrasteer met die lyne in die teenoorgestelde rigting in die agtergrond. Dit maak die foto baie interessant.

© 2014   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html