Views: 101

Albums: Soetdoring

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Riaan on April 11, 2014 at 9:08pm

Mooi raakgesien Tjaart want by hierdie loop mens maklik verby as jy nie daarop ingestel is

Comment by Pieter Steyn on April 11, 2014 at 6:54pm

besig maar mooi

Comment by Lize Hill on April 11, 2014 at 5:17pm

Great foto!

Comment by Hennie Cronjé on April 11, 2014 at 2:47pm

Dis onmoontlik (of amper onmoontlik) om 'n werklik goeie foto van so 'n spinneweb te maak omdat dit struktuurloos is en binne 'n besige omgewing lê. Jy het jou bes hier gedoen en goed gedoen, maar die foto bly besig.

Comment by Gerrie Lambrechts on April 11, 2014 at 1:30pm

Wow besonder groot, dankie vir die wys hiervan.

Comment by Tjaart on April 11, 2014 at 9:41am

ek sien hy nie klaar als opgesit nie ek wou se spinnekop web

Comment by Piet Nel on April 11, 2014 at 7:56am

mooi een Tjaart maar waar is die spinnekop of is die naam van die foto dalk nie reg nie

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html