Views: 38

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on May 23, 2020 at 2:06pm

Ek kan net ditto met alles reeds genoem Johan. Pragtig

Comment by Donald Daniel Jacobs on May 23, 2020 at 10:01am

pragtig

Comment by Tersia Weitsz on May 23, 2020 at 9:40am

Opskrif laat mens lag en weereens 'n baie goeie foto Johan

Comment by Mark on May 23, 2020 at 9:29am

Pragtige foto, wat iets anders vir die kyker gee, die komposisie baie goed. En mooi agtergrond.!!

Comment by Pieter Steyn on May 23, 2020 at 7:02am

Baie mooi een 

Comment by Hennie Cronjé on May 23, 2020 at 6:49am

Ek hou van jou opskrif - goeie verbeelding! Die foto is goed uitgevoer met die spinnekop en besem alles mooi in fokus, maar die agtergrond is goed geblur. Ook uitstekende beligting. Gras is moeilik, omdat dit lig weerkaats en dus maklik oorbelig raak. Jy het hier egter goed belig. Mooi!

Comment by Riaan on May 22, 2020 at 9:13pm

oeeee skitterend Johan, alles so perfek soos kan kom teen die donker agtergrond wat kontraste pragtig beklemtoon. een van Vleispinnekoppe en jy's gelukkig om die wyfie te kon kliek want die mannetjies is weglaatbaar oninteressant en baaaaie kleiner. baie geluk hiermee hoor

Comment by Pine on May 22, 2020 at 8:37pm

Baie goeie titel vir jou Pragtige foto Johan. Lekker skerp fokus en mooi kleure en ń interessante maar goeie agtergrond.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html