hierdie lyfies was vir my tog te mooi! jammer vir oorbeligte agtergrond - het nie kans gesien om die swart lappie te probeer gebruik nie!! (haha)

Views: 46

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on July 13, 2019 at 8:47am

Soe die natuur is darem wonderlik!! jy het die een mooi vasgele op 'n foto, pragtig!

Comment by Christa Snyman on July 12, 2019 at 6:32pm

Eissssh Vida, dis grillerig (siende dat dit 'n Knopie spinnekop is!). Baie interessante inligting van Riaan.

Comment by Tina le Grange on July 12, 2019 at 5:32pm

Sjoe, Vida ek sal ook maar bang wees, maar jy het goeie fokus gekry;  veral die regterkantste een is puik en sowaar ook nog bietjie spin-drade.

Comment by Josef Steyn on July 12, 2019 at 3:59pm

Interessante spinnies!

Comment by Elna Geringer on July 12, 2019 at 2:40pm

Dankieaan Riaan wat jou foto inhoud mooi verduidelik

Comment by jan jordaan on July 12, 2019 at 1:31pm

PUIK 

Comment by Tersia Weitsz on July 12, 2019 at 10:17am

Dankie vir die mooi foto Vida en dankie aan Riaan vir inligting!

Comment by Gerrie Lambrechts on July 12, 2019 at 9:06am

Mooi kleure en goed geneem. Ek is maar skrikkerig vir spinnekoppe.

Comment by Willie Schoombee on July 12, 2019 at 6:23am

ñ Oomblik in die natuur Vida, met Riaan se inset daarby. Goed gedoen.

Comment by Hennie Cronjé on July 12, 2019 at 6:22am

Die swart lap werk omtrent nooit by spinnekoppies nie - dis net te moeilik. Hierdie is 'n interessante foto. Die spinnekoppie regs kan ook die mannetjie wees, want hulle is kleiner as die wyfies.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html