hierdie lyfies was vir my tog te mooi! jammer vir oorbeligte agtergrond - het nie kans gesien om die swart lappie te probeer gebruik nie!! (haha)

Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Riaan on July 11, 2019 at 10:17pm

Vida jy't eintlik 'n kosbare oomblik hier vasgevang want mens sien die mannetjie maar bitter min so by die wyfie om te probeer paar en die pragtige kleure van hierdie Bruin Knopie spinnekop is mooi gedokumenteer. links die wyfie en regs die mannetjie met allerhande amoreuse planne, maar hy's slim om die nessie tussen hom en die wyfie te hou want sy sal niks daarvan dink om hom dood te byt en te vreet nie.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html