Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magda vd Merwe on Thursday

wow

Comment by Johan Ayres on Thursday

Dieselfde resep, dieselfde uitstekende uitkoms. Pragtig en kunstig.

Comment by Christa Snyman on Thursday

Uitstekende komposisie en foto, Hennie!

Comment by Tina le Grange on Thursday

Hennie hierdie reeks van jou is werklik skitterend

Ek hou veral van die portret-formaat en die fokus wat van onder af na bo al skerper raak en die pers-groen atmosfeer is briljant.

Comment by jan jordaan on Thursday

WOW MEESTERLIK 

Comment by Josef Steyn on Thursday

Treffend en pragtig.

Comment by Marenschia Goosen on Thursday
Puik
Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Baie mooi, ’n bruid sal goed voel hiermee.

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Nou is elke dag se foto net so mooi of mooier as voriges, skitterend Hennie

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Briljante fotografie Hennie. Treffend!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html