Ek sluit hierdie reeksie af met my gunsteling (al het ek hierdie foto lank terug op FS geplaas).

Views: 61

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on July 13, 2019 at 6:45am

Hennie geluk met ñ puik reeks, dit was voorwaar inspirerend. WD!

Comment by Anita du Toit on July 13, 2019 at 12:32am

Ek sal jou tegniek beslis probeer wanneer ek weer die geleentheid kry, dis uiters suksesvol en sommer net "beautiful" ! Dankie daarvoor!

Comment by Johan Ayres on July 12, 2019 at 11:16pm

Al die foto's was mooi, maar jy het die beste vir laaste gehou. Skitterend.

Comment by Vida van Schalkwyk on July 12, 2019 at 7:45pm

stem saam met tersia - elke foto is meer awesome as die vorige een!!!

Comment by Tina le Grange on July 12, 2019 at 6:54pm

Hennie, hierdie "string pêrels" wil ek verseker by jou koop;  skitterend en baie dankie vir die deel met ons!

Comment by Christa Snyman on July 12, 2019 at 6:46pm

Sjoe, skitterend Hennie, stem saam dit herinner aan 'n halsnoer. WD!

Comment by Magda vd Merwe on July 12, 2019 at 6:30pm

Perfekte foto Hennie.

Comment by Josef Steyn on July 12, 2019 at 4:03pm

Treffende kuns Hennie.

Comment by Elna Geringer on July 12, 2019 at 3:06pm

Die foto wil nie hier oop maak nie maar ek sien dit darem in jou lys van foto's. Hoe jy dit reg kry weet ek nie, maar dat dit by puik verby is......dit weet ek wel. Dankie dat jy deel met ons Hennie

Comment by jan jordaan on July 12, 2019 at 1:28pm

WOW EN NOG N WOW 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html