Dankie vir die kyk en kommentaar op my foto van gister

Views: 50

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on March 16, 2019 at 6:25am

Baie mooi die sy beligting en agtergrond, goed gedoen Pine

Comment by Christa Snyman on March 15, 2019 at 10:53pm

Pragtige foto, staan mooi uit teen die agtergrond, Pine.

Comment by Gerrie Lambrechts on March 15, 2019 at 7:06pm

Die lig val baie mooi, skerp focus, goeie foto.

Comment by Rika Schoeman on March 15, 2019 at 2:45pm

Die lig is pragtig op die dier Pine en al is die kleure van die hyena baie dieselfde as die agtergrond kleure, raak die dier nie weg teen die agtergrond nie.

Comment by Elna Geringer on March 15, 2019 at 11:27am

Ek ditto met die manne Pine. Ek lief hierdie diere al is hulle so lelik......

Comment by Josef Steyn on March 15, 2019 at 9:24am

Uitstekende detail Pine. As jy inzoom op die kop en bolyf het jy nog steeds 'n baie mooi foto.

Comment by Hennie Cronjé on March 15, 2019 at 7:43am

Dis pragtig! Die lig val besonder mooi op hom en hy kyk ook mooi in die lig in. Jy het ook mooi genoeg spasie voor hom gelaat. Die foto is tegnies baie goed uitgevoer, maar net jammer die pote is afgesny. Dis dikwels beter om wyd te skiet en dan op die rekenaar te crop (ook met landskappe). 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html