Views: 101

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina Snijder on February 27, 2013 at 2:33pm

Knap foto... laat mens glimlag - voor jy hoop hy kry die pootjie los.

Comment by Willem Kruger on January 30, 2013 at 7:39am

Thanks almal vir die kommentaar.

Elizma - spesiale dankie, dit is reeds wat ek soek (kritiese kritiek). Ek het die clour cast (geel van die sand) probeer verminder en ek dink daarom het die foto 'n blouerige skynsel. Ek het nogal gesukkel met die exposure aangesien dit so laat in die middag was (en 'n bietjie bewolk), maar 'n mens wil 'n oorweldigende geel kleur hê nie - ook nie die woestyn kleur laat verlore gaan nie. 'n Fyn balans is nodig. Ek sal daarna gaan kyk.

 

Comment by Hennie Cronjé on January 28, 2013 at 12:38pm

Dis pragtig en iets spesiaals! Mooi!

Comment by Elizma Fourie on January 28, 2013 at 11:51am

Pragtig Willem, jou kleurverwerking, Veld diepte, die stof onder die voete. Ek hoop die arme ding het die poot los gekry. Ek wonder net of jou darks/shadows nie te veel van 'n blou tint in dit het nie, ek hou daarvan net soos dit is, maar ek weet jy is meer krities oor jou foto's en wil graag kommentaar hê.

Comment by Kosie Smith on January 28, 2013 at 7:50am

Baie mooi Willem!! Ek kan sien wie het die stryd verloor.

Comment by gabriel parsons on January 28, 2013 at 6:04am

Pragtig

Comment by Susan on January 27, 2013 at 9:54pm

Wonderlike Aksie........... Ooo genade kyk waar sit daardie poot. Hoop hy het hom daar uit gekry.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html